Yaël Malgas
-
Die Stellenbosch munisipale raad het vandeesweek bsluit om die status van 12 in-beginsel-goedkeuring van huurooreenkomste te oorweeg, nadat dit aan die lig gekom het die ooreenkomste is nie volgens die nodige beleid goedgekeur nie.
-
Verkeersprobleme het sinoniem met Stellenbosch geword. ‘n Plaaslike padingenieur meen die Stellenbosch-munisipaliteit kan die probleem aanspreek deur hul eie padmeesterplan te implimenteer.
-
Die Stellenbosch-munisipaliteit het vlak 2-waterbeperking goedgekeur as ‘n “voorsorgmaatreël” gegewe die voortslepende droogte in die provinsie.
-
Die Klapmuts-polisie het vandeesweek bevestig die gr.1-leerder Matthew Baartman is dood weens ‘n elektriese skok.
-
‘n Agtjarige leerder het Vrydag 23 Januarie skielik gesterf nadat hy vermoedelik op die terrein van ‘n laerskool in Klapmuts doodgeskok.
-
‘n Bejaarde man is die afgelope Saterdag dood in ‘n Stellenbosse begraafplaas gevind waar hy sy seun se graf besoek het.
-
Die saak teen die vermeende kinder-moordenaar Elizabeth Japie van Jamestown is tot Dinsdag 25 Februarie 2026 uitgestel. Japie staan tereg op verskeie aanklagte, insluitend moord en dwarsboming van die gereg, […]
-
Stellenbosch se plaaslike staats-hospitaal is ‘n “panado-hospitaal”. Dit is hoe talle Stellenbossers die hospitaal beskryf waar die 10 maande oue Mileeck Newman op Vrydag 21 November gesterf het (“Herrie nadat seuntjie […]
-
Politici het hierdie week hul stemme by dié van Cloetesville-inwoners gevoeg in ‘n poging om bendegweld te bekamp.
-
Die Stellenbosch-sokkerklub se planne vir ‘n nuwe sportkompleks is omstrede, aangesien dit die klub sonder ‘n heenkome kan los.










