Yaël Malgas
-
Police in Stellenbosch are investigating the murder of the deputy principal of Khayamandi Primary School, who was fatally wounded by an unknown gunman on school grounds on Friday 21 November. Mlamli Matshingana (54) was known as a language expert and passionate teacher, who had harboured a love for isiXhosa.
-
Kommentaar en klagtes oor die Stellenbosch-hospitaal het die afgelope week op sosiale media ingestroom nadat ‘n Jamestown-familie hul ervaring gedeel het van hoe die 10 maande oue Mileeck Newman in die hospitaal gesterf het.
-
Marlene Dumas (72), ‘n oud-Bloemhoffer, het geskiedenis gemaak deur die eerste kontemporêre vrouekunstenaar te word wie se werk deel van die Louvre se permanente versameling geword het. Haar nege portrette, getiteld “Liaisons”, hang in die prestigieuse Franse museum se Porte des Lions-atrium.
-
Die familie van die vermoorde Matie-student Jesse Mitchell hoop sy moordenaar, Rudolf Hufke, gebruik sy tyd in die tronk om homself te verbeter. Die 20-jarige Hufke is Maandag 3 November tot lewenslange tronkstraf vir die moord op dié eerstejaarstudent van die Universiteit Stellenbosch gevonnis.
-
Dit saak teen Elizabeth Japie van Jamestown sloer steeds voort weens haar gebrek aan ‘n regsverteenwoorder. Die 58-jarige staan te reg weens die moord op haar sesjarige susterskind, Zandré Japie, wat sy na bewering verlede jaar doodgemaak het.
-
Twee jongmans se lewens is vir altyd verander op 16 Oktober 2024, maar terwyl die Matie Jesse Mitchell se familie altyd sy lewe sal koester, sal Rudolf Hufke (20) nou […]
-
Western Cape provincial police commissioner Lieutenant General Thembisile Patekile launched the Safer Festive Season Operations of the Cape Winelands in Khayamandi, warning residents about stokvel payment safety. Officers from 23 Cape Winelands police stations will focus on preventing extortion, kidnapping, robberies, and cash-in-transit heists.
-
CapeXit het strafregtelike klagtes teen die Stellenbosch-munisipaliteit en munisipale bestuurder Geraldine Mettler ingedien oor die Botmaskop-ontwikkeling.
-
Die Cape Independence Party (CapeXit) het strafregtelike klagtes teen die Stellenbosch-munisipaliteit ingedien in verband met die omstrede luukse Botmaskop-ontwikkeling.
-
Stellenbosch police have confirmed a case of kidnapping was being investigated after an incident involving a student earlier this week. According to police a student was walking in Du Toit […]










