Yaël Malgas
-
Inwoners van Pniël eis ‘n oplossing by die Stellenbosch munisipaliteit vir wat hulle ‘n 27 jaar lange probleem by die plaaslike pompstasie noem.
-
‘n Klagte van openbare geweld word ondersoek nadat keelvol inwoners op Sondag 5 Oktober die strate van Cloetesville saam met lede van Pagad ingevaar het.
-
Sakelui van Paarl tot Somerset-Wes het verlede week by die Root44-mark byeengekom om na die entrepreneur Robert Hersov se mening by die Stellenbosch-sakeforum se netwerkgeleentheid, te luister.
-
Leading winemakers and stakeholders engaged in discussions about the face, future and funding of the wine industry during a dialogue hosted by the Wine and Agricultural Ethical Trading Association (Wieta) in Stellenbosch on Friday 26 September.
-
Joe Esitang (65) from Khayamandi was on his way to work on the morning of Tuesday 16 September when he was struck down on the R44, close to his place of employment, Stellenbosch Golf Club.
-
Consultation with the National Prosecuting Authority (NPA) is now underway in the case of former Hawks member Monwabisi Nyamanda, who is accused of killing his wife.
-
Die opposisie in die Stellenbosse munisipale raad sê die bedanking van Alexander Kannemeyer, ‘n voormalige waarnemende direkteur van korporatiewe dienste en senior menslikehulpbronnebeampte van die munisipaliteit, moenie ‘n manier wees om verantwoordelikheid en aanspreeklikheid vry te spring nie.
-
The Glow Festival, which was scheduled to be held in Stellenbosch from 19 to 21 September, never took place.
-
Die saak teen die moordbeskuldigde Rudolf Hufke is Maandag 22 September uitgestel tot Vrydag 3 November wanneer hy na verwagting tot ‘n pleitooreenkoms sal instem wat verband hou met die moord van die Matie Jesse Mitchell.
-
Die regerende DA, sowel as GOOD, het Vrydag 5 September tydens ‘n noodvergadering van die Stellenbosch munisipale raad mosies ter tafel gelê.










