Yaël Malgas
-
A special council meeting will be held by Stellenbosch Municipality this week to start the process of an internal investigation into the allegation of constructive dismissal, bullying or any other infringement on workplace rights.
-
Ondersoeke is ingestel om agter die kap van die byl te kom nadat ‘n beweerde rassistiese video, waarin ‘n amptenaar van die Stellenbosch-munisipaliteit opmerkings maak ten opsigte van aanstellings, opslae aanlyn gemaak het.
-
Die Stellenbosch-munisipaliteit is in die kollig weens ‘n beweerde rassistiese video waarin ‘n amptenaar die aanstelling van kandidate bespreek.
-
A minibus taxi ploughed into the two pedestrians and a stationary vehicle, which was parked on the pavement of George Blake Road close to the Kayamandi Mall, around 12:20 on Friday 29 August.
-
Reddingswerkers het Woensdag (27 Augustus) gereed gemaak om ‘n stapper te vind wat die vorige dag in die Jonkershoek-natuurreservaat na sy dood geval het. Die oorledene is prof. Donovan Kirkwood, kurator […]
-
Cloetesville police are investigating a case of culpable homicide after the death of a toddler on a Stellenbosch wine estate last week. According to police spokesperson Warrant Officer Zenobia Sedeman, […]
-
Stellenbosch police have launched a probe into yet another shooting of a Stellenbosch municipal official in Khayamandi.
-
In ‘n poging om die voortslepende verkeersprobleme en tekort aan parkeerplek in die Eikestad-middedorp aan te pak, het die plaaslike munisipaliteit ondersoek ingestel om te kyk hoe lewensvatbaar ‘n multiverdiepingparkeerplek agter die stadsaal sal wees.
-
Die laaste van die BT Football-akademie se sokkerspelers wat in Portugal gestrand was, sal na verwagting op Donderdag 24 Julie in Kaapstad land.
-
‘n Sokker-toergroep met sokkerspelers van onder meer Stellenbosch, sukkel om terug na Suid-Afrika te keer.









