Nuus
-
Paarlse tekstielpionier Karel Bouckaert vier 100 jaar
Paarlse tekstielpionier Karel Bouckaert vier sy 100ste verjaarsdag met helder herinneringe, humorsin en ’n nalatenskap in Suid-Afrika se tekstielbedryf.
-
Bek-en-klouseer: Keerpunt kom einde Mei, sê Steenhuisen op Nampo
Die Suid-Afrikaanse rooivleisbedryf kan teen die einde van Mei ’n belangrike deurbraak beleef in die stryd teen bek-en-klouseer.
-
KYK | Bergrivier se watervlak styg in Velddrif: Bokkomlaan hou asem op
Die Bergrivier vloei sterk ná die onlangse reënval, met vissers en inwoners in Bokkomlaan wat reeds voorsorg tref vir moontlike stygende water gedurende die nag. Bokkomlaan, ‘n bekende toeristebestemming in…
-
Cope doen dringende beroep op minister oor krisis in Sol Plaatje-munisipaliteit
Volgens Phakes Dikgetsi van Cope is daar ’n “redelike vrees” dat die provinsiale ingryping by die Sol Plaatje-munisipaliteit deur “uiterste politieke oorwegings” gedryf word.
-
Staptog van 830 km ‘ver van maklik’ maar ‘elke tree vir Lyra,’ sê ouma
‘n Ouma van Jan Kempdorp is goed op dreef met haar staptog van 830km tot in Durban. Haar doel is bewusmaking van haar kleinkind se seldsame siekte, en geldinsameling vir…
-
Paaie gesluit, nog ontruimings aan die gang ná oorstromings gebied in chaos dompel
WORCESTER – Chaos het gisteraand (11 Mei) laat en vanoggend (12 Mei) vroeg in die Askamp- en Bloedrivier informele nedersettings in Roodewal, Worcester, losgebars toe die Hexrivier wat daarnaby verbyvloei…
-
Soektog na vermiste Kuilsrivier-man in Du Toitskloof tydelik opgeskort
Soektog na vermiste Kuilsrivier-man in Du Toitskloofberge Sondag opgeskort weens ongure weer, maar sal hopelik binnekort hervat word.
-
Afgetrede man sterf in huisbrand in Fauna
Pottie Potgieter (65) van Fauna in Bloemfontein is Maandag in ‘n verwoestende brand in die kamer van sy huis dood.
-
Paaie gesluit ná stormweer, kragonderbrekings ook aangemeld
Swaar reën en sterk winde in die Wes-Kaap het ernstige skade, padsluitings en kragonderbrekings in verskeie munisipaliteite veroorsaak.










