Nuus
-
Jong karateka beplan 100 katas vir fondsinsameling
Sebastian Sonnekus (15), pak binnekort ‘n uitmergelende uitdaging aan wat insluit om 100 katas baas te raak as ‘n fondsinsamelingsprojek.
-
YTH Revive in Drakenstein onder skoot oor jeugdiens-inhoud
PAARL – YTH Revive, ‘n samewerkende jeuginisiatief wat deur vier plaaslike kerke ondersteun word, het in die spervuur beland nadat dit aan die lig gekom het dat seksuele identiteit en…
-
‘Glimlaggende’ Kammies lewenslank gevonnis ná wrede moord op vrou
Salmon Kammies van Hopetown is lewenslange tronkstraf opgelê ná die wrede moord op sy lewensmaat.
-
Inwoners verhoed Stellenbosch-munisipaliteit om nuwe strukture op te rig
Inwoners van Idasvallei het Woensdag (18 Maart) verhoed dat beamptes van die Stellenbosch-munisipaliteit nuwe strukture in hul buurt oprig.
-
Beleef ‘oorweldigende, vreugdevolle’ blommeprag by Love Dahlias-fees in Douglas
Die eerste Love Dahlias-fees vind in Douglas plaas, en dit beloof om ‘n blommeskouspel soos min te wees.
-
Brandstofskok dreig: Druk op gesinne neem toe
Solidariteit Helpende Hand waarsku dat die werklike impak veel verder as die petrolpomp strek. Hoër brandstofkoste werk soos ‘n stil domino-effek deur die ekonomie en raak uiteindelik die kwesbaarste gemeenskappe…
-
Hoopdraers in ‘wêreld vol pyn’ vereer op Internasionale Maatskaplikewerkersdag
In ‘n wêreld vol pyn en uitdagings is maatskaplike werkers nie net professionele persone nie, maar draers van hoop.
-
Drie met messe gesteek in noodlottige Strand-voorval, een dood
‘n 17-jarige en 23-jarige is aangekla van moord na ‘n steekvoorval in Casablanca waar drie mense gewond is en een gesterf het tydens bendegeweld.
-
Wildschutt eerste oor New York-halfmarathon se wenstreep
Dié atleet van Ceres het die afgelope jaar groot opgang in die hardloopwêreld gemaak met verskeie nasionale rekords agter sy naam.










