Nuus
-
Polisie vra dat teistering op meisie wat soos Joslin Smith lyk stop
Joslin Smith word steeds vermis nadat sy in 2024 verdwyn het. Haar ma en twee mans is lewenslank tronk toe gestuur weens haar verdwyning.
-
Jong ingenieur (28) se organe red vele lewens
Deon van der Berg (28) wat Saterdag 16 Mei ná ‘n ongeluk in Dan Pienaarrylaan breindood verklaar is, se organe red vele.
-
Agri Wes-Kaap waarsku oor groot landbouskade ná verwoestende vloede
Agri Wes-Kaap sê die onlangse vloede wat groot dele van die Wes-Kaap getref het, kan as die ergste in die afgelope 100 jaar beskou word.
-
KYK | Drie mans in Paarl vas oor beweerde brandstofdiefstal
Drie mans is in Paarl gearresteer nadat ’n voertuig wat met brandstofdiefstal verbind word, deur veiligheidspanne opgespoor en voorgekeer is.
-
R67 miljoen herstelwerk ná Paarl-hospitaal-brand byna voltooi
Die man wat verantwoordelik gehou word vir die verwoestende brand by Paarl-hospitaal uitgebreek het, is vir verdere psigiatriese evaluasie gestuur.
-
Hoë eer van president vir twee Matie-akademici
Twee van die Universiteit Stellenbosch (US) se voorste akademici is met van Suid-Afrika se hoogste nasionale eerbetuigings erken.
-
Aansoek om borgtog gaan voort van Atlantis-ma wat versuim om mishandeling aan te meld
Die borgtogaansoek van die ma van ’n 11-jarige meisie wat onlangs geboorte geskenk het nadat sy na bewering deur haar ma se kêrel swanger gemaak is, duur vandag in die…










