Nuus
-
Bek-en-klouseer: nuwe gevalle bevestig in Bloemfontein, Bethlehem en Boshof
Die Vrystaat se bek-en-klouseeruitbreking het 604 bevestigde gevalle bereik nadat nog 11 nuwe gevalle hierdie week aangemeld is.
-
Balju lê beslag op Mafube munisipaliteit se diensvoertuie weens wanbetaling
In ’n dramatiese wending die afgelope week is laaigrawe, watertrokke, diensbakkies en selfs die munisipaliteit se laaste beskikbare Nissan NP200 verwyder.
-
Griekwastad-moordenaar: Parool herroep ná beslissing van hersieningsraad
Die parool van die 29-jarige Griekwastad-moordenaar is teruggetrek ná ‘n besluit van die Korrektiewe Toesig- en Paroolhersieningsraad.
-
Splinternuwe uitgawe van Die Papier propvol nuus en stories is nou beskikbaar
Lees die jongste uitgawe van die Afrikaaanse-dagblad, Die Papier, vir indiepte nuus vanaf ooral.
-
‘Stille ineenstorting’ van spesialishowe: ‘Aanklaers vermy komplekse sake’
Nuwe navorsing waarsku dat spesiale kommersiële misdaadhowe toenemend komplekse sake vermy, terwyl miljarde rande se verliese onverhaal bly.
-
Slaggate in Acsa se uitbreidingspad vir Kaapstad Internasionale Lughawe
Acsa se beplande R6,39 miljard-uitbreiding van Kaapstad Internasionale Lughawe hang af van die hervestiging van meer as 3 000 besetters.
-
Golf van huis rooftogte tref Stellenbosch en Paarl: Gesinne vasgebind, alles gesteel
Binne een week word drie gesinne in die Stellenbosch- en Paarl-gebied deur gemaskerde mans vasgebind en van alles beroof.
-
‘Geen samewerking of sameswering om te moor’ voer verdediging aan
Die moontlike moordwapen en gehalte van slotbetooghoofde was onder bespreking in die hooggeregshof in Kimberley waar twee mans van moord aangekla word.
-
Seun (5) herstel ná hy sy been in frantsongeluk op VS-plaas verloor
Dit gaan onder omstandighede goed met klein Ernst Groenewald (5) wie se regterbeen verlede week in ‘n fratsongeluk geamputeer is.










