Nuus
-
El Niño se skadu hang oor somergewasse
El Niño se skadu hang oor somergewasse en beïnvloed boere se beplanning om somergewasse aan te plant in die komende somerreënvalgebied
-
Rugby van vroeg deel van haar lewe – gereed vir uitdaging as assistent-afrigter
Claudia Francke, onder meer betrokke by die Griekwaland-Wes Rugbyunie, is aangestel as assistent-afrigter van die Suid-Afrikaanse o.20-vrouerugbyspan.
-
GoNow in die wiele gery: Munisipaliteit plaas verbod op e-skopfietse
Die blou elektriese skopfietse van GoNow het eens deur die strate van Stellenbosch gery, maar dit staan nou grootliks verlate op die dorp se sypaadjies.
-
Bek-en-klouseer ramp ‘laakbaar geminag’ deur e-pos uit minister se kantoor
‘n Uitgelekte e-pos vanuit die minister van landbou se kantoor het landboubetrokkenes warm om die kraag weens die strekking dat die bek-en-klouseer ramp nie ernstig opgeneem word nie.
-
Stadsbestuurder Matlala seëvier in hof wyl administrateur koste moet betaal
Waarnemende regter Jane Ngubeni het ‘n bevel in Thapelo Matlala se guns uitgereik, op dieselfde dag waarop die verhoor oor substantiewe klagtes teen hom sou begin.
-
Van Macassar se B-blok: Niks keer Welman-sibbe nie
Hiram en Logan Welman het hul rugbyloopbaan van Macassar se B-blok se strate begin en bereik vandag die hoogste vlakke van die sport.
-
Staptog vir ‘n doel lewer R100 000 vir Somerset-Wes-skuiling
Francois Janse van Rensburg het 1 522 km van Windhoek na Somerset-Wes gestap om R100 000 vir die Somerset-Wes-nagskuiling in te samel.
-
Meisie (15) doodgeskiet in bendegeweld in Atlantis
Sherwoodpark-gemeenskap eis geregtigheid ná 15-jarige Nikita Bailey se dood in bende-kruisvuur wat Atlantis Saterdag geruk het.
-
Saak teen twee rugbyspelers uitgestel oor vermiste hofopname
Die borgtogaansoek van twee Paarlse rugbyspelers is weer uitgestel terwyl die verdediging na ‘n vermiste hofopname soek.










