Nuus
-
Die nuwe uitgawe van Die Papier is nou op die rakke en aanlyn beskikbaar
Lees al die jongste nuus en indiepte rubrieke vanaf oral in vandeesweek se nuutste uitgawe van Die Papier.
-
Vrystaat registreer geen skoon ouditverslae terwyl munisipale finansies ineenstort
Nie ‘n enkele Vrystaat-munisipaliteit het ‘n skoon oudit in die finansiële jaar 2024-25 behaal nie, volgens die jongste gekonsolideerde plaaslike regeringsouditverslag wat deur ouditeur-generaal Tsakani Maluleke vrygestel is.
-
Intimidasieklagte spruit uit Wellington-verkragtingsaak
‘n Intimidasiesaak is teen ‘n Drakenstein-inwoner geopen ná beweerde sosialemediaplasings wat met die KSUT-verkragtingsaak verband hou.
-
Drakenstein-gevangenis weer in die kollig oor hoendersterftes
Duisende hoenders het glo by die Drakenstein-gevangenis gevrek nadat hulle na bewering nie betyds geslag of voldoende gevoer is nie.
-
Gewildheid van Mokala-boskonsert noop ‘n tweede uitvoering vir vanjaar
‘n Tweede Mokala-boskonsert word vir vanjaar aangebied weens die gewildheid daarvan en kaartjies wat vroeg reeds uitverkoop. Dit vind 13 to 15 November plaas.
-
‘Kaapstad-begroting melk belastingbetalers genadeloos’, sê VF Plus
Kaapstad se hersiene begroting vir die 2026/’27-boekjaar, wat eerskomende Maandag in die raad bespreek gaan word, gaan sy inwoners uitermatig beproef.
-
Binnelandse Sake versnel vervanging van groen ID-boeke
Die departement van binnelandse sake wil alle groen strepieskode-ID-boeke wat nog in omloop is met die veiliger slim-ID kaart vervang.
-
Gemeenskap rou oor Strand-boorling en paramedikus Lionel Rossi
Paramedikus Lionel Rossi van die Paarlse ambulansdiens sterf tydens ‘n breek-en-gryp-voorval in Elsiesrivier – familie en kennisse rou saam.










