Nuus
-
Matrikulant van die jaar | Jong leiers se outentieke stem gehoor
“In ’n land met uiteenlopende uitdagings is hierdie kompetisie ‘n bevestiging vir jong mense dat hul agtergrond of omstandighede nie hul toekoms definieer nie.”
-
Jongman van Wellington wat hond ‘verkrag’, nog vry
Dit is kommerwekkend dat ‘n jongman van Wellington, wat glo op video afgeneem is hoe hy na bewering ‘n hond verkrag het, nog nie in hegtenis geneem is nie. Só…
-
Nuwe kwota bied effense verligting vir Weskus-visfabriekwerkers en bootbemanning
Vir Velddrif, waar die visbedryf ‘n hoeksteen van die plaaslike ekonomie is, bring die aankondiging groot verligting.
-
Walker hardloop fluks haar tweede Comrades
Wanneer jy jou agtereenvolgende Comrades-wedloop voltooi het , weet jy dit was die moeite werd. Vir dr. Marna Walker, ‘n Goudvelder, het hierdie jaar presies dít gebeur.
-
Swemmers durf koue waters aan
‘n Indrukwekkende groep van 186 begeesterde, babbelende swemmers het die Aldam by Allemanskraal se troebel water op Saterdag 27 Junie aangedurf.
-
Dorp-trots herleef in Ventersburg
Die gemeenskap van Ventersburg het besluit genoeg is genoeg. Matjhabeng wil nie die dorp en die dorp se erfenis in stand hou nie. Dorpenaars het die Voortrekker-begraafplaas, die groot binnedorpparkie,…
-
Heilbron sonder brandweerwa: DA eis dringende ingryping
Heilbron is in ‘n krisis gedompel omdat hulle geen werkende brandweera in die dorp het nie
-
Weskus-familie loof beloning uit om vermiste ouma te help opspoor
Die polisie en familie vra hulp om die vermiste 75-jarige Magdalena “Suster Lenie” Rhode op te spoor nadat sy Sondagoggend spoorloos verdwyn het.
-
Kidja-diamantbedrogsaak: Meer as vyf getuies die afgelope dekade dood
Die sterftes van meer as vyf getuies en een beskuldigde bemoeilik die Spesiale Handelshofsaak in Kimberley waarby R6,7 miljoen betrokke is.










