Nuus
-
Die nuwe uitgawe van Die Papier is nou op die rakke en aanlyn beskikbaar
Lees in die jongste uitgawe van Die Papier oor Dina Pule, die omstrede nuwe minister van maatskaplike ontwikkeling, asook vele nuus vanuit oral.
-
Nóg ‘n klapmus-bende aanval in Wynlande: gesin vasgebind, met messe gedreig in Stellenbosch
‘n Gesin van Onder-Papegaaiberg in Stellenbosch was Sondag 5 Julie die nuuste slagoffers van ‘n groep gewapende inbrekers.
-
‘Niks anders as nepotisme’ mor opposisiepartye oor DA se burgemeesterskandidate in Wynlande
Die getroude paar, Antoinette en Koos Steyn ontken enige nepotisme in hul aanstelling as burgemeesterskandidate vir die Kaapse Wynland-distriksmunisipaliteit en die Breedevallei-munisipaliteit, te midde van klagtes deur opposisiepartye.
-
Carietha (39) van Bothaville se laaste geskenk gee ses nuwe hoop
Die Bothaville-gemeenskap rou oor die skielike afsterwe van die 39-jarige Carietha van Dyk, ‘n geliefde ma, eggenote en vriendin.
-
Durbanville-tiener wen talle titels in Miss Junior South Africa 2026
Die 11-jarige Karli Ann Jordaan van Durbanville het onlangs verskeie titels by die gesogte Miss Junior South Africa 2026-kompetisie in Pretoria gewen.
-
Fraudster impersonates Vredenburg SAPS officer to solicit blanket donations
Fraudster impersonates a Vredenburg SAPS officer to solicit blanket donations, prompting police to warn businesses and residents to remain vigilant.
-
Solidariteit nader hof oor rooiseëlkrisis wat ambagslui se loopbane knou
Solidariteit het ‘n dringende aansoek in die arbeidshof gebring om die staat te dwing om vertragings met die uitreiking van rooiseëlsertifikate te beëindig.










