Nuus
-
Rosyntjiebedryf oorskry tweede keer kerf vir rekordoes, ongeag uitdagings
Voorlopige innamesyfers wys dat die Suid-Afrikaanse rosyntjiebedryf nóg ‘n uitsonderlike oesseisoen beleef het, met die 100 000 ton-kerf wat vir ‘n tweede jaar oorskry is.
-
Benoemings vir 2026 se kykNET Silwerskermtoekennings vir TV bekend
Die TV-benoemings vir die 2026 kykNET Silwerskermtoekennings vir Film en Televisie is bekend. Die wenners word op Saterdag 22 Augustus aangekondig.
-
Agt nuwe gevalle van bek-en-klouseer in Vrystaat bevestig
Die Vrystaatse Departement van Landbou, Landelike Ontwikkeling en Omgewingsake het op Vrydag agt nuwe gevalle van bek-en-klouseer bevestig. Die totale aantal bevestigde gevalle in die provinsie het tot 687 gestyg.
-
Saldanha-familie verpletter ná seun se skietdood
Familie treur oor Ayrton Vraagom ná sy dood in ’n skietvoorval terwyl die polisie steeds na die verdagte soek.
-
Krieket Suid-Afrika toekennings: Kayla welverdiend ‘beste nuweling’
Kayla Reyneke (20) van Kuilsrivier is by Krieket Suid-Afrika (KSA) se jaarlikse toekennings as Internasionale Vroue-nuweling van die Jaar aangewys.
-
Huurkontrak van Noord-Kaapse Kantoor van die Premier onder verdenking
Die huurkontrak van die Kantoor van die Noord-Kaapse Premier gaan moontlik kanselleer word nadat die OG glo onreëlmatighede in die toekenning daarvan gevind het.
-
Die splinternuwe uitgawe van Die Papier is nou op die rakke en aanlyn beskikbaar
Lees in die jongste uitgawe van die AFrikaanse-weeblad, Die Papier, meer oor Stillnoks, Cat en die Bokke, en nog baie meer.
-
BRIEF | Lig skyn helder vir vanjaar se sesde Yonder Hartsfees in Kimberley
Die Yonder Hartsfees het die potensiaal om ‘n trots erkende instelling van die Noord-Kaap te word – een wat jaar ná jaar hoop bring, talent ontsluit en ware inklusiwiteit sigbaar…










