Nuus
-
Brugbaba in Pick n Pay gevang danksy vroedvrou se kennis
Dis nie elke dag dat ‘n verpleegster by ‘n Clicks-kliniek die geleentheid kry om ‘n baba, nogal ‘n brugbaba, te vang nie.
-
Hofbevel keer afbakening van nuwe munisipaliteit in Suid-Vrystaat
‘n Hofbevel op 6 Augustus in die Vrystaatse Hooggeregshof keer dat die Kopanong Plaaslike Munisipaliteit in twee verdeel word vir vanjaar se verkiesing.
-
KYK | Duisende Trekduikers skep daagliks skouspel oor Bergrivier
Kenners sê die indrukwekkende verskynsel hou direk verband met die voëls se daaglikse soektog na kos, hul rusplekke en die unieke habitat van die Bergriviermond.
-
Rugbyspelers se verkragsaak na streekhof in Paarl oorgeplaas
Twee klubrugbyspelers van die Paarl het Woensdag (5 Augustus) weer in die landdroshof in Wellington verskyn. Hulle staan tereg op vier aanklagte van die verkragting van ‘n 21-jarige student van…
-
CapeNature vereer brandbestryders ná uitdagende vuurseisoen
Die geleentheid het hulde gebring aan die manne en vroue wat gedurende die afgelope brandseisoen aan die voorpunt gestaan het om gemeenskappe, infrastruktuur en die Wes Kaap se unieke biodiversiteit…
-
Warm weer kanselleer Clanwilliam-veldblomskou
Warm weer dwing die organiseerders van die gewilde Clanwilliam-veldblomskou om dit vanjaar te kanselleer.
-
2026 Shiraz SA Challenge wys die diversiteit van Suid-Afrikaanse shiraz
Die wenners van die Shiraz SA Challenge is bekendgemaak tydens ‘n toekenningsseremonie Donderdag in die Paarl.
-
Die nuwe uitgawe van Die Papier is nou op die rakke en aanlyn beskikbaar
Kry vandag die jongste uitgawe van die Afrikaanse-weekblad, Die Papier, propvol nuus en sport vanaf ooral.
-
Seun (18) van Koekenaap sterf in die Paarl ná raakrugbywedstryd
Ten spyte van mede-studente en paramedici se pogings om Paul Klaasen, ‘n eerstejaarstudent van die Paarl, by te bring nadat hy ná ‘n raakrugbywedstryd begin sleg voel het, is hy…
-
Nuwe voetbrug in Grabouw geopen na konstruksie van langer as ‘n jaar
Nuweberg se nuwe voetbrug is oorhandig. Die R4,6 miljoen struktuur sal geslagte lank dien en veilige toegang oor die Palmietrivier gee.










