Nuus
-
DA-koukusleier Hilton Maasdorp skielik oorlede
Hilton Maasdorp (58), DA-koukusleier in Dihlabeng en DA-wyksraadslid vir Wyk 9 in Bethlehem, is op Vrydag 14 Augustus aan ‘n hartaanval oorlede.
-
Geskiedenis is gemaak met eerste Kaapstad-Jongwynskou
In ‘n geskiedkundige eerste Kaapstad-Jongwynskou is Groot Phesantekraal verlede Vrydagaand as die kampioen in dié wynstreek aangewys.
-
Polisiesersant beseer in skietery op plaas, nog ‘n persoon glo noodlottig gewond
Die Robertson-polisie ondersoek ‘n skietvoorval op ‘n plaas in die gebied waarin ‘n polisiesersant beseer, en een persoon glo noodlottig gewond is.
-
Nampo Kaap se vroueprogram bied vanjaar meer ruimte
Nampo Kaap wat in September in Bredasdorp plaasvind bied ‘n vroueprogram met die tema “Waar boere, kos en gemeenskap saam groei” aan.
-
Liggaam glo dié van vermiste Rika Norris in Helderberg gevind
‘n Liggaam, vermoedelik dié van Rika Norris (60) wat sedert 23 Mei vermis is, is op 15 Augustus in ‘n klowe in die Helderberg-natuurreservaat gekry.
-
Jong man verdrink enkele dae voor sy 21ste verjaardag in dam by oord
‘n Stil, jong man van Montagu wat Maandag sy 21ste verjaarsdag sou vier, se familie is verpletter nadat hy Vrydag in ‘n dam verdrink het.
-
Bejaarde branderplankeryer sterf tydens ‘n kompetisie by Jongensfontein
‘n Branderplankryer is Vrydagmiddag (14 Augustus) in Jongensfontein dood nadat hy op die water bewusteloos geraak.
-
Fadiel Adams se bedrogsaak gaan streekhof toe
Die saak teen LP Fadiel Adams is na die streekhof verwys nadat die ondersoek teen Adams afgehandel is. Hy het gister in die Pinetown-landdroshof in verskyn.
-
Die nuwe uitgawe van Die Papier is nou op die rakke en aanlyn beskikbaar
Die nuutste uitgawe van die Afrikaanse-weekblad, Die Papier, is nou beskikbaar met in-diepte nuus vanaf oral.
-
Vyf vas vir gewapende winkelrooftog in Lambertsbaai
Vyf verdagtes vasgevang vir rooftog in Lambertsbaai.










