
-
Jurie Geldenhuys appointed as Grey College Secondary principal
Grey College Secondary has appointed Mr Jurie Geldehuys as its new Principal from 2027, succeeding retiring Principal Braam van Wyk
-
BVHS vereer hul uitblinkers van 2026
Op ’n spesiale aand is BVHS‑leerders met toekennings vereer vir hul buitengewone prestasies in sport, kultuur, akademie en leierskap.
-
Nuwe Hoof – Grey Kollege wys mnr. Jurie Geldenhuys aan
Grey Kollege Sekondêr het mnr. Jurie Geldenhuys as nuwe skoolhoof vanaf 2027 aangewys. Hy volg mnr. Braam van Wyk op.
-
Jim Fouché-leerders blink uit in sport op nasionale vlak
Hoërskool Jim Fouché vier die nasionale prestasies van Imke Cruywagen en AJ Theron, wat in skiet en Laser Run met uitstekende uitslae uitgeblink het.
-
Hilton College crowned KZN’s no. 1 Water Polo Club
Hilton College reclaims the KZN Top 10 trophy, with U14A champions and silver medals for U15A and the 1st Team, confirming provincial water polo supremacy.
-
JF-leerder vereer met Wicus Smith-wisseltrofee
Divan Venter van Hoërskool Jim Fouché is met die Wicus Smith-wisseltrofee vereer nadat hy sy punte in Lewenswetenskappe met ‘n indrukwekkende 12% verbeter het.
-
Eunice High School Celebrates Special Award Ceremony
Eunice High School proudly honours recipients of special awards and trophies, celebrating dedication, passion, and achievements that inspire lasting pride.
-
Vrugte gepluk ná jare van geesdriftige deelname
Helené Fourie van Kroonstad blink uit tydens the Eskom-ekspo vir jong wetenskaplikes met ‘n silwermedalje en merietebeurs.
-
Hoofleiers 2027 vir Hoërskool Nico Malan aangekondig
Hoërskool Nico Malan het sy hoofleiers vir 2027 tydens die prysuitdeling aangekondig. Die nuwe leiersspan is gereed om die skool met trots en visie te dien.
-
Midstream College Redenaars presteer by Oppie Tong Af‑finaal
Midstream College vier uitmuntende prestasies by Oppie Tong Af‑finaal; individueel en spanredenaars plaas Gauteng trots op die kaart.













