
-
Internasionale Hoogspring – DF Akademie-atlete in Namibië
DF Akademie se hoogspringers het in Namibië uitgeblink, met Malan Crous wat goud gewen het en Elizabet Olivier wat silwer met ’n sprong van 1,60 m verower het.
-
Maritzburg College pride shines on Global and national stages
From golf greens to ocean waves, Maritzburg College athletes excel with KZN team success and world championship medals, flying the #RedBlackWhite flag high.
-
American lung cancer scholar for AI screening research
Brandon Mashandudze, a Grade 9 learner at Curro Mahikeng, has been named an American Lung Cancer Scholar for research
-
Interskole Redenaarsliga – Kloof-leerders blink uit op verhoog
Hoërskool Waterkloof se redenaars het uitstekend gevaar by die nasionale Interskole Redenaarsliga by WITS, met verskeie podiumplekke en twee nasionale titels.
-
Ashton International College girls selected for KZN Water Polo IPT
Ashton Ballito celebrates girls chosen to represent KZN Schools Water Polo at the 2026 Inter‑Provincial Tournament in Cape Town this December.
-
Statebond-Stoeikampioenskappe – Leeuwenhof-leerder vir SA gekies
Leeuwenhof Akademie vier Stephan van der Westhuizen se keuringsukses vir die Statebond-stoeikampioenskappe waar hy Suid-Afrika in die o.17 110 kg Grieks-Romeinse afdeling sal verteenwoordig.
-
Hoërskool Rustenburg krieketspan skitter in SA20-afskop
Rustie-krieketspan begin SA20 met oorwinning teen Lichtenburg: Wenhold se 123 van 50 balle en Fryer se 66 bou ’n 186-vennootskap, Wenhold 4/8 met bal.
-
Easycare Kwagga Top-10 2026 hoërskole atletiekbyeenkoms
Outeniqua A-span behaal ’n puik 2de plek by die Easycare Kwagga Top 10 Atletiekbyeenkoms, met topklas-span- én individuele prestasies wat trots laat bruis.
-
Fichardtpark o. 15A krieketspan vier glansryke oorwinning
Hoërskool Fichardtpark se o.15A‑krieketspan klop Jim Fouché met 31 lopies ná ’n kragtige kolfbeurt en uitmuntende boulwerk. ’n Prestasie vol trots!
-
Kearsney’s U15s complete historic unbeaten water polo season
Kearsney College’s U15 water polo side claims eight titles and completes unbeaten 2026 season, first KZN school to win Wynberg in 20 years.













