
-
Oranje kondig Sportkapteine vir 2027 aan
Hoër Meisieskool Oranje, bekend vir sy uitmuntendheid op alle sportterreine, het die sportkapteine vir 2027 aangewys. Hierdie toegewyde leiers – van atletiek tot skaak en tennis – gaan die skool se trotse sporttradisie verder dra en met passie en vasberadenheid…
-
Hoofleiers en Koshuisleiers 2027 – Oranje Leierspanne gereed vir uitdaging
Oranje het sy hoofleiers en koshuisleiers vir 2027 aangewys – ’n toegewyde span jong vroue wat die skool se tradisie van trots, diens en leierskap met waardigheid sal voortdra.
-
BVHS Redenaars blink uit by Artistatue-finaal
BVHS redenaars neem van 27–29 Augustus deel aan die Artistatue-finaal by Hoërskool Kemptonpark. Sterkte aan al die finaliste
-
Skoleligaresies – Stellenbosch bergfietsryers blink uit
Hoërskool Stellenbosch-bergfietsryers behaal puik podiumplekke in Malmesbury; skool lê tans 3de in All Stars-kompetisie.
-
Hoekie Cheerleaders skryf geskiedenis met volgehoue oorwinnings
Hoekie Cheerleaders behaal vierde opeenvolgende oorwinning by Show Your Talent — ’n triomf van dissipline, spanwerk en volharding.
-
Allegretto Toneelfees – BVHS Tienertoneel maak hul merk
“Ons tienertoneelspan het blink uitgeblink by Allegretto: silwer en brons vir Ossewa en Skaakmat – ’n ware viering van talent en toewyding!”
-
Witteberg-fietsryers blink uit by Vrystaatskole-kompetisie
Witteberg-fietsryers het op 22 Augustus by die Vrystaatskole-kompetisie uitgestaan met verskeie eerste plekke, podiums en sterk span-aflosse.
-
Taylia Smith Selected for Junior World Open Water Championships
Taylia Smith represents SA at Junior World Open Water Championships in Argentina, a proud milestone for Trinityhouse Randpark Ridge.
-
Waterstone College Applauds Jessie Boardman’s District Honour
Jessie Boardman earns Ekurhuleni District Colours and will proudly represent the district at the Gauteng Championships this weekend.
-
Melindi de Bruin gekroon as Gauteng Vlak 10-kampioen
Melindi de Bruin wen al drie roetines en word Gauteng Vlak 10-kampioen. Sy verwerf konfederasiekleure en kwalifiseer vir Nasionale Kampioenskappe.













