Midstream College Redenaars presteer by Oppie Tong Af‑finaal
Midstream College se talentvolle redenaars

Midstream College Redenaars presteer by Oppie Tong Af‑finaal


Midstream College, Gauteng, is trots om die uitstaande prestasies van ons redenaars tydens die Oppie Tong Af‑redenaarsfinaal aan te kondig.

Individuele prestasie

  • Lukas Combrinck – Wenner graad 11, Afrikaans Huistaal

Spanredenaars

  • 2de plek, graad 9 Span 1: Henry Kymdell, Mia Botha, Marizannè de Lange en Ksenya Reinke
  • 3de plek, graad 9 Span 2: Meldt van der Spuy, Lana van Schalkwyk, Esli van Aswegen en Talia Grimsehl
  • 3de plek, graad 11 Span: Ivan Kymdell, Lukas Combrinck, Lisa Rautenbach en Mia Meintjes

Hierdie uitsonderlike prestasies bevestig die talent, toewyding en welsprekendheid van Midstream College se redenaars. Die skoolgemeenskap is trots op elke deelnemer wat met selfvertroue en passie die kuns van redenaarskap uitgedra het.

https://www.midstreamcollege.co.za/

Foto verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article