
-
Con Spirito Debatkompetisie – Bergsig Akademie blink uit
Bergsig Akademie se debatspanne behaal provinsiale oorwinnings by Con Spirito Debatkompetisie. Die seniors dring deur na die semi‑finale in Pretoria.
-
Primêre Meisieskool Oranje blink uit in Perdry
Kiara en Anja se uitmuntende prestasies by nasionale kampioenskappe maak Oranje trots met medaljes en toekennings.
-
Daniël Jansen van Vuuren gekies vir Nasionale Presidentspan
Daniël Jansen van Vuuren se toewyding en talent bring groot eer: gekies vir die AVS Rugby o.16 Nasionale Presidentspan.
-
Parkdene primary competes against country’s top netball schools
Parkdene Primary’s under-12 netball team from Scottsdene defied the odds to finish ninth out of 27 schools in their first-ever appearance at the recent South African Netball Schools Championships held in Mpumalanga.
-
Johannesburg’s Fiercest Schoolboy Derby Returns
Jeppe and KES renew their historic rivalry on Saturday with hockey at 11:15 am and the 102nd rugby clash at 2 pm before a capacity crowd.
-
Bloemendal MTB Interskole – Durbanville teen Stellenberg
Durbanville wen MTB Interskole met 13 podiumplekke, 6 kategorie-oorwinnings en die vinnigste meisie én seun van die dag.
-
Dance World Cup – Pretoria-dansers skitter
Emmi-Faye en Kiki Butler verteenwoordig SA by die Dance World Cup in Dublin; Emmi-Faye wen goud, silwer en brons, Kiki eindig 13de.
-
Gimmies presteer by Noordwes-bergfietswedren in Klerksdorp
Potchefstroom Gimnasium se fietsryers het met puik vaardigheid en deursettingsvermoë blink prestasies in Klerksdorp behaal.
-
St John’s D.S.G. Girls Shine on the International Stage
Proudly flying the SA flag, our St John’s D.S.G. girls excel in biathle, triathle, laser run, and polo—earning national honours this October.
-
Con Spirito Debatkompetisie – Oos-Moot blink uit
Oos-Moot se debatteerders behaal vyf oorwinnings en vyf spanne dring deur na die Con Spirito-semi-finaal by Hoërskool Garsfontein.













