
-
Laerskool George-Suid vier Rising Stars-triomf!
LGS‑tennisdogters wen Rising Stars‑toernooi: Beste Dogtersspan in Wes‑Kaap! ’n Triomf van sportmangees, spanwerk en trots.
-
Rugby-‘capping’ aand – Hoër Volkskool Graaff-Reinet rugbyseuns vereer
Hoër Volkskool Graaff-Reinet het hul rugbyseuns se karakter, groei en deursettingsvermoë tydens hul jaarlikse cappingaand geëer.
-
Nuwe dirigente gereed om Helpie-gees op die Bult te laat dreun
Helpmekaar Kollege het sy nuwe dirigente vir 2027 aangekondig om die skool se gees, tradisies en energie op die Bult aan die gang te hou.
-
Ferrum High School celebrates NKZN Girls’ Cricket selection
Five Ferrum girls earn places in the NKZN Invitational Team for the Dainfern T10 Tournament in Johannesburg — a proud milestone for Ferrum and KZN.
-
AfriSkuld Nasionale Spelkampioenskap – Sentraal-leerder skitter
Wian Hattingh van Hoërskool Sentraal het ‘n uitstekende agtste plek behaal tydens die AfriSkuld Nasionale Spelkampioenskap in Pretoria.
-
Stepping Into Leadership: Curro Hillcrest Inducts 2027 Custodians
Curro Hillcrest proudly welcomes its 2027 Custodians—young leaders pledging service, growth, and responsibility as they step into their new roles.
-
SALA-Redenaarskompetisie – Naudies skitter op nasionale verhoog
Leerlinge van Primêre Skool Naudeville het nasionaal presteer tydens die SALA-redenaarskompetisie met verskeie eerste- en top-plekke.
-
Dian Lotriet blink uit by Suid-Vrystaat Tweekamp
Dian Lotriet behaal 3de plek by Suid-Vrystaat Tweekamp en verteenwoordig die provinsie by die Interprovinsiale byeenkoms
-
Hoërskool Eldoraigne gereed vir SA-kampioenskappe
Hoërskool Eldoraigne stuur ’n magdom talent na die SA-kampioenskappe – ruiters, skuts, trompoppies en boogskietsterre verteenwoordig Gauteng.
-
Hilton College appoints 2027 school head leaders
Raphael Dube and Bradley Van Loggerenberg were appointed as 2027 School Leaders, ready to serve with integrity, pride and purpose.













