Centurion, Gauteng – Hoërskool Eldoraigne kondig met trots aan dat ’n groot groep leerders gedurende die Oktober-vakansie aan verskeie Suid-Afrikaanse kampioenskappe gaan deelneem. Hierdie deelname weerspieël die skool se verbintenis tot uitnemendheid en die breë spektrum van talent wat by Eldo’s floreer.
SANESA – Perdry (8 ruiters)
Lianka Grobler, Marne Grobler, Mi-Ann van Zyl, Illezy du Plessis, Jani de Beer, Logan Hoek en Deonné Edwards.
SANSU – Skyfskiet (14 skuts)
Erasmus Bezuidenhout, Ellenor Claassen, Rozelle De Beer, Simone De Wet, Zane Heyns, Talya Laage, JD Malan, Leandri Malan, Nickie Malan, Jaden Mostert, Simone Rossouw, Dehlia’ Terblanche, Ruane Thirion en Zania van Staden.
SAARA – Skyfskiet (3 skuts)
Migael Moulder, Rozelle de Beer en Talya Laage.
SAANA – Boogskiet (1 skut)
Janro Berning.
FDDCMSA – Trompoppies (5 trompoppies)
Laluna Senekal, Liame Geyer, Mieke Meek, Kayla van Lil en Anika Du Toit.


“Ons is saam met julle opgewonde en weet dat julle Hoërskool Eldoraigne se naam hoog gaan hou,” sê die skoolbestuur. “Gaan wys die land wat ’n ware Eldo kan doen!”
Foto’s verskaf







You must be logged in to post a comment.