SA Kampioenskappe Skyfskiet - Hoërskool Eldoraigne
SA Kampioenskappe Skyfskiet – Hoërskool Eldoraigne

SA Kampioenskappe Skyfskiet – Hoërskool Eldoraigne


SA Kampioenskappe Skyfskiet. Elf skuts van Hoërskool Eldoraigne gaan vanaf 22 tot 26 September, in Nylstroom, aan die SANSSU SA Kampioenskappe skyfskiet deelneem.

Die skuts is:

  • Rozelle de Beer
  • James Fourie
  • Marco Hart
  • Kaydin Huyser
  • Dian Laage
  • Rickus Lensley
  • Migael Moulder
  • Luelsje Oosthuizen
  • Ruane Thrion
  • Evan van Seventer
  • Kayleigh Wilson

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://www.hseldo.co.za/

Foto verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article