
-
Witteberg Tienertoneelspan triomfeer as Durban-streekswenners
Witteberg se Tienertoneelspan wen Durban-streeksfees met (Op)soek na Sondag en stap weg met ’n medalje-oes en top toekennings.
-
Luka Meets Reaches Historic Hockey Milestone
Luka Meets makes Parel Vallei hockey history: 100 First XI games and 100 goals, a double milestone of excellence and inspiration.
-
Hoërskool Kalahari se krag en trots straal op die veld!
Hoërskool Kalahari se spanne wys ware vasberadenheid en trots met oorwinnings oor Noord-Kaap en gelykop-uitslae in ’n dag vol rugbyglorie.
-
Helpmekaar Kollege verwelkom nuwe skoolhoof: Mev. Jana Theron
Helpmekaar Kollege stel met trots Mev. Jana Theron aan as skoolhoof vanaf 1 Augustus 2026 – ’n leier met visie, kundigheid en hart.
-
Hoër Landbouskool Marlow skuts wêreldklas
Marlow se drie jong skuts en hul afrigter het in Finland puik presteer en die Junior-kategorie oorheers met 1ste, 2de en 3de plekke.
-
Hoërskool Hoopstad Landloop-Sterre blink in Vrystaat
Hoërskool Hoopstad se landloopatlete is gekies vir die Lejweleputswa-span en neem op 15 Augustus aan die Vrystaat-kampioenskappe deel.
-
Union High School honoured 2026 sport Captains
Union High proudly recognises its 2026 first team captains, entrusted with leadership, service and carrying the school’s values into competition.
-
WP Wintertennistoernooi – Hoërskool Jan van Riebeeck tennisster skitter
Stella Lamprecht (Gr.10) verwerf vir die vyfde keer haar WP-tenniskleure en word ingesluit in die WP o.19-span – ’n merkwaardige prestasie!
-
Kwaggas blink uit by Wes-Kaap Kortbad Swem Kampioenskappe
Hoërskool Outeniqua se swemmers het sterk vertonings gelewer by die Wes-Kaap Kortbad Kampioenskappe met medaljes en talle PB’s.
-
Skyfskiet Streekkompetisie – Hoërskool Piet Retief se skuts skitter
Hoërskool Piet Retief se jong skuts het sterk vertoon by die sesde streekkompetisie in Middelburg en mik nou na die finaal.













