Schools
-
Karateka kry goud op kampioenskap in Japan
Lian Kritzinger was deel van ‘n groep Bloemonteiners wat goed presteer het in die Goju Kai Wêreldkampioenskappe in Japan.
-
Hoërskool Sentraal skitter as wenner van Wesgrow-reeks
Die wenners in die Wesgrow Sentrale Skole Sportreeks is Maandag 25 Augustus aangewys.
-
MS Sevens Returns to Paarl Gim for Three Days of Sporting Action
The Marius Schoeman Sport Festival will occur from 4 to 6 September at Paarl Gimnasium, featuring sevens rugby and Fast Five netball and hockey competitions with 2,144 players.
-
Hoërskool Dramafees-wenners in Kaapstad aangekondig
Die Hoërskool Dramafees wat onlangs aangebied is deur Artscape en Suidoosterfees, is met groot sukses afgesluit. Tien skole het gedurende die feesweek in Kaapstad meegeding en produksies van uitstaande gehalte […]
-
Drakenstein-karatekas presteer uitstekend
Drie karatekas van die Boland, Sebastian Sonnekus, Miané Eksteen en sensei JP van Heerden, het medaljes verower by die WUKF-wêreldkampioenskap in Malmö, Swede. Suid-Afrika het indrukwekkend presteer.
-
Interskole-uitruil versterk bande tussen Parel Vallei en Pearson
Die jaarlikse interskole-uitruil tussen Hoërskole Parel Vallei en Pearson het van 14-16 Augustus in die Helderberg-kom plaasgevind met gemengde resultate oor verskeie sportsoorte, kulturele en akademiese kragmetings, waar Parel Vallei sterk presteer het in rugby (o.19A en o.19B), hokkie (senior…
-
Jongste Suid-Afrikaanse gewigoptellers is net 6 jaar oud
Pellsrus is nie net loshande SA se sterkste gewigoptel-skool nie, maar maak nou ook geskiedenis met twee sesjariges wat tot die sport toegetree het.
-
Volwasse matrikulante vier hul eerste matriekafskeid in Eersterivier
Unity Adult Community Learning Centre in Eersterivier hou eerste matriekafskeid vir volwasse leerders vol glans en emosie.










