
-
Provinsiale Wiskunde-olimpiade – Monnas leerders blink uit
Nathan Orren (Gr. 8) en Kai de Wet (Gr. 9) behaal toptienplekke in Gauteng se wiskunde-olimpiade. Monnas is trots op hul prestasie!
-
Fast Five Hoops-kampioene – Stulting O.13-netbalspan onoorwonne
Stulting se o.13-netbalmeisies is provinsiale Fast Five Hoops-kampioene en verteenwoordig die provinsie op 25 en 26 September by die nasionale kampioenskappe in Johannesburg.
-
Hoërskool Centurion Woerie‑Kampus: Hoofleiers en Leerderraad
Hoërskool Centurion stel met trots Matthew Austin en Amelie Essex‑Ferreira as hoofleiers 2026/2027 bekend – ’n nuwe era van leierskap en diens.
-
Artistatue Nasionale Finaal – Truida Kestell-leerders blink uit
Truida Kestell-leerders skitter by die Artistatue Nasionale Finaal met puik individuele en spanprestasies wat trots en inspirasie bring.
-
Spelkompetisie – Truida Kestell eindig op ’n hoogtepunt
Truida Kestell se spelkompetisie eindig met groot sukses. Hulle is trots op leerders en wenners wat uitblink in samewerking en prestasie.
-
Nuwe Leerlingraad vir 2027 gereed om Helpmekaar na nuwe hoogtes te lei
Helpmekaar Kollege het Adam Korb (hoofseun), Kara-Mia Botma (hoofmeisie) en hul span mede-leiers vir 2027 aangewys om die skool met moed en deernis te lei.
-
Dirk Postma-leerder behaal top-10 plek in Gauteng leeskompetisie
Tjaart Enslin van Gereformeerde Skool Dirk Postma eindig 6de in Gauteng se Reading Riot-leeskompetisie met 12 000 deelnemers landwyd.
-
Fichardtpark sterhokkiespelers op internasionale toer na Nederland
Minke, Valri en Chanelle verteenwoordig Suid-Afrika by die Aspire Sport Hokkietoernooi in Nederland – ’n unieke wêreldklas ervaring.
-
Op die Pad van Onthou: Welgemoed vier Lucas Maree se erfenis
Laerskool Welgemoed se huldeblyk aan Lucas Maree ‘n uitverkoopte sukses met gastekunstenaars en Welgemoed-kore wat ontroer.
-
Hilton College Water Polo Excellence on the International Stage
Hilton College celebrates Lincoln Burger and Casey Marks, who represented South Africa at the U16 World Championships in Croatia.













