Fichardtpark sterhokkiespelers op internasionale toer na Nederland

Fichardtpark Hokkiesterre op internasionale verhoog in Nederland
Fichies hokkietoernooi na Nederland

Fichardtpark sterhokkiespelers op internasionale toer na Nederland

Fichardtpark Hokkiesterre op internasionale verhoog in Nederland
Fichies hokkietoernooi na Nederland

Hoërskool Fichardtpark se drie sterhokkiespelers, Minke van Tonder, Valri van Heerden en Chanelle de Beer, is gekies om Suid-Afrika te verteenwoordig by die gesogte Aspire Sport Hokkietoernooi in Nederland. Die toernooi vind plaas van 25 September tot 5 Oktober 2026. HUlle gaan in verskeie Nederlandse stede deelneem, insluitend Amsterdam, Utrecht, Laren en Bilthoven.

Hierdie internasionale geleentheid bied wêreldklas afrigting en wedstryde teen top Europese klubs. Dit bied ook ‘n unieke kulturele ervaring soos besoeke aan die Efteling Pretpark en Amsterdam-markte.

Fichardtpark sterhokkiespelers op internasionale toer na Nederland

https://fpark.co.za

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article