
-
Ke Nako! Festival of Voices celebrates youth power
Ke Nako! Festival of Voices Returns to Celebrate Youth Power
-
Tweeling van die Paarl wen Stadio-toerprys
’n Paarlse tweeling kan volgende jaar hul tasse pak nadat hulle onder hul skool se top-10- akademiese presteerders vir ’n internasionale akademiese toer gekies is.
-
Jehova Jireh-kleuters geniet spesiale gemeenskapsdag
Die leerders van Jehova Jireh Kleuterskool in Hopland het op Woensdag 9 September ‘n spesiale dag vol pret, leer en gemeenskapsbetrokkenheid by die Hopland-sportveld geniet.
-
Hoër Meisieskool Bloemhof landloop‑uitblinkers
Bloemhof-atlete skitter by Wes-Kaap en ASA Landloopkampioenskappe met puik prestasies – trots en inspirasie vir Stellenbosch!
-
HTS Drostdy trek goud los by opeklubafdeling van buitelug-toutrek-wêreldkampioenskap
HTS Drostdy spog met nege seuns in die o.19 nasionale toutrekspan wat deelneem aan die 30ste opelug-toutrek-wêreldkampioenskap. Die skool se 560kg toutrekspan het ook met die intrapslag goud losgetrek in die opeklubafdeling.
-
Regardt Delport vier wêreldklas tennisprestasie
Regardt Delport van Paarl Boys’ High is gekies vir die Afrika-span by die Intercontinental Teams Tennis Competition in Kazakstan – ’n uitsonderlike eer!
-
Hoërskool Hoopstad vier Hanru Dietrichsen se gholfglorie
Hanru Dietrichsen wen die Ficksburg Junior Ope se o.15-afdeling én algehele titel, en word ingesluit in die Vrystaatspan. Hoopies is trots!
-
Grey Kollege-atlete skitter by COSSASA Games
Grey College se jong sterre verower goud en brons by COSSASA Games in Zimbabwe – trots verteenwoordigers van Suid-Afrika!
-
Hoërskool Linden se Joshua Nel vier gholfglorie by Steyn City
Joshua Nel wen die Steyn City School Players Championship met ’n totaal van 216 houe. ’n Uitmuntende prestasie vir Linden!
-
WOW Spelfees – Uppie-Speller dring deur na Nasionale rondte
Melmari Maass, gr.10,verteenwoordig Hoërs kool Upingtonby die nasionale WOW-spelfees in Stellenbosch op 3 Oktober 2026













