
-
The Curious Case of the Missing Bag
A boy’s frantic search for his missing school bag turns into a daily detective story—proof that boarding house life is never ordinary.
-
Wes-Kaap Kortbadkampioenskappe – Charlie Hofmeyr swemmers blink uit
“Hoërskool Charlie Hofmeyr se swemmers, Marius Burmeister en Eben de Jager, het by die Wes-Kaap Kortbadkampioenskappe puik prestasies gelewer.”
-
Keanu Maartens styg tot nuwe hoogtes met sy eerste solo-vlug
Keanu Maartens (gr. 11) voltooi sy eerste solo-vlug en verwerf sy vlieënierstreep. Kempies vier trots sy merkwaardige prestasie.
-
Hoërskool Langenhoven Netbal Skitter op Nasionale Vlak
Hoërskool Langenhoven se Dasse-netbal blink uit met provinsiale en nasionale prestasies wat trots en glorie bring.
-
Mienke Fourie Wêreldkampioen by World Dance Masters 2026
Mienke Fourie skitter by World Dance Masters 2026 en word wêreldkampioen met verskeie eerste plekke en Top 10-prestasies!
-
Atlete na Europa – Hoërskool Zwartkop blink uit Internasionaal
Zwarrie-atlete het tydens die Championnats D’Île-de-France in Montgeron, Frankryk, uitblink met goud, silwer en brons – ‘n trotse oomblik vir die skool.
-
Nuwe Skoolhoof verwelkom by Hoërskool Nico Malan
Hoërskool Nico Malan het Woensdag ’n nuwe hoofstuk ingelui met die amptelike aanstelling van mnr. Jan Botha as skoolhoof, ’n leier met passie en ervaring.
-
Volkies sê totsiens aan sewe hokkielegendes
Sewe matriekmeisies sluit hul Volkies-hokkiehoofstuk af. Met passie, talent en Volkie-gees het hulle ’n nalatenskap van krag en kameraadskap gelaat.
-
Suid-Afrikaanse Atletiekspan – Leeuwenhof-leerders gekies
Megan Waller en Ewald Taljaard van Leeuwenhof Akademie is gekies om Suid-Afrika te verteenwoordig by die 2026 COSASSA Kampioenskappe in Bulawayo, Zimbabwe.
-
Bloemhof se Karla Kieviet dra Protea-kleure in Turkye
Karla Kieviet verteenwoordig SA in Turkye by die o.19 Wêreldkampioenskap vir onderwaterhokkie. Bloemhof is trots op haar prestasie!













