
-
Tennishelde Diwan en Cooper blink uit vir Gauteng
Diwan Serfontein en Cooper van Vuuren verteenwoordig Gauteng in tennis – ’n trotse oomblik vir Hoërskool Linden!
-
Elsie Coetser Hokkietoernooi – Fichies blink uit in Bloemfontein
Fichies se o.12- en o.13-hokkieseuns het sterk vertonings gelewer by die Elsie Coetser-toernooi in Bloemfontein, met toekennings vir top spelers.
-
SA National XCO Championship -Western Cape Genies shine in Bloemfontein
Gene Louw’s Mila Josling and Jeandre Vermaak achieved top‑10 finishes at the SA National XCO Championship, proudly representing the Western Cape.
-
Errie-Netbalmeisies skitter in Nasionale toernooie
Hoërskool Ermelo se Errie‑netbaldogters het Mpumalanga met trots tydens die Nasionale Toernooie verteenwoordig. Hoogtepunte: Abigail Homan is gekies as een van die Top 35 o/16‑spelers in Suid‑Afrika. Juf. Lee‑Ann Botha, spanbestuurder van die Mpumalanga o/12‑span, het haar span na ’n…
-
Fairmont Hockey Triumphs across multiple age groups
Fairmont Hockey shone this holiday as players earned medals, national honours, and inspired the community with pride and excellence.
-
Lisabelle Beukes Shines at SA Laser Run
Lisabelle Beukes won silver at SA Laser Run Champs and qualified for the World Championships in Portugal.
-
Uppies se Netbalspanne Skop Kwartaal Met Glans Af
Uppies se netbalspanne het die Irene Seymour Toernooi met trots en krag afgeskop – ’n glansryke begin vir die nuwe kwartaal!
-
ECHS-toernooi – Wierdas se hokkiespanne skitter in Bloemfontein
Laerskool Wierdapark se hokkiespelers het met goud, naaswen en spesiale toekennings by die ECHS-toernooi hul skool se naam trots laat skitter.
-
Centurion-fotograwe skitter op Nasionale én Internasionale vlak
Hoërskool Centurion se jong fotograwe behaal uitmuntende nasionale en internasionale ranglyste en toekennings.
-
Statebondspele 2026 – Karla Pretorius verteenwoordig SA Netbalspan
Hoërskool Fichardtpark se Direkteur van Netbal, Karla Pretorius, verteenwoordig binnekort Suid-Afrika by die Statebondspele in Glasgow – ’n inspirasie vir jong spelers en ’n bron van trots vir die hele skoolgemeenskap.













