
-
Mayor challenges young leaders at Welgemoed breakfast event
Cape Town Mayor tells Welgemoed Primary learners “leadership starts before the title” at inspiring Student Council Leadership Breakfast event.
-
Uitmuntendheid in Verbruikerstudies by Hoërskool Witteberg
Witteberg se Graad 12-Verbruikerstudiesleerders behaal ’n indrukwekkende 88% gemiddeld in hul praktiese PAT – ’n bewys van toewyding en talent.
-
Paarlse skole wys talent in stadion
Die rugbyveld by Faurestraat-stadion het Vrydag (11 September) ’n verhoog vir jong Paarlse talent geword toe leerders van drie plaaslike skole tydens die oefenwedstryd tussen die DHL Stormers en Vodacom Bulls opgetree het.
-
NWU Champion of Champions sewes-toernooi!
Die o.17-sewesrugbyspan is vir die tweede jaar in ’n ry uitgenooi na die gesogte NWU Champion of Champions-toernooi op 18 en 19 September in Potchefstroom.
-
Mej Tiener SA-Kompetisie – Oranje leerder finalis
Tshimologo Matang van Hoër Meisieskool Oranje is as ‘n top-10-finalis vir Mej. Tiener SA 2026 aangewys. Die kroning vind in Desember plaas.
-
Kingsmead College announces 2027 Student Heads of School
Kingsmead College has appointed Neo Mkwanazi, Chloe Chapman, and Thandolwethu Mbatha as its new student leaders for the Class of 2027.
-
Oranje-dansers skitter op die Wêreldverhoog in Swede
Vier Oranjeniete het in Swede vir die Proteas in disco-dans geskitter. Hayley van Wyk het negende gekom in freestyle.
-
St Andrew’s College drummers crowned SA Champions
St Andrew’s College drummers made history at SASDC 2026, with Ngwenya and Theron claiming national titles and Kruuse securing a podium finish.
-
o.17 Mpumalanga 7’s-span – Drie leerders van Hoërskool Nelspruit in span
Drie van Hoërskool Nelspruit se topspelers – Aldo van Jaarsveld, Dian Lubbe en Robroy MacGregor – is amptelik in die o.17 Mpumalanga 7’s-span opgeneem. Dié drietal sal van 1 tot 3 Oktober hul staal wys tydens die nasionale provinsiale toernooi…
-
Inamari van Dyk en Anja Nel is Driehoek se wiskunde‑uitblinkers
Inamari van Dyk wen Graad 8‑kategorie én algehele titel; Anja Nel behaal vierde plek – Driehoek se trots in die Wiskunde Olimpiade.













