BVHS is trots om aan te kondig dat vyf van hul talentvolle fietsryers gekies is om die Vrystaat Skole MTB-span te versterk tydens die Suid-Afrikaanse Skole MTB-kampioenskappe. Die kampioenskappe vind van 1 tot 3 Oktober 2026 in Stellenbosch plaas.
Die volgende leerders het Vrystaat-klere ontvang en is amptelik deel van die span:
Vrystaat-span:
- Marthinus de Wet
- Adriano Cruywagen
- Deon van Zyl
Skolespan:
- Janco Fourie
- Hanno van den Heever




Hierdie prestasie is ’n bewys van die BVHS fietsryers se toewyding, talent en harde werk.
Foto’s verskaf







You must be logged in to post a comment.