Hoërskool Witteberg, Bethlehem, is trots om aan te kondig dat tien Witteberg-leerders gekies is om die Vrystaat Provinsiale Fietsryspan te versterk by die Nasionale Kampioenskappe in Stellenbosch van 1 tot 3 Oktober 2026.
Die volgende leerders sal die Vrystaat verteenwoordig:
- Waldo Burgers
- Janco van Wyk
- Jacobus van der Laarse
- Pedri Grobler
- Kyle Meyer
- Inge van Heerden
- Danica Austin
- Bronwyn du Preez
- Lané Fouché
- Sarel van Biljon
Hierdie prestasie is ’n bewys van die leerders se toewyding, talent en harde werk.
Foto verskaf





