Vrystaat Landloopkampioenskappe - Hoërskool Witteberg
Vrystaat Landloopkampioenskappe – Hoërskool Witteberg

Vrystaat Landloop Kampioenskappe – Hoërskool Witteberg


Vrystaat Landloop Kampioenskappe. Twee leerders van Hoërskool Witteberg in Bethlehem, Gerhard Bossert en Francisca Rheeder, het aan die Vrystaat Landloopkampioenskappe deelgeneem. Albei atlete het uitstekende prestasies behaal.

  • Gerhard het ‘n 3de plek behaal in die seuns onder 17-kategorie
  • Francisca ‘n 12de plek behaal het in die dogters onder 15-kategorie

Beide atlete is gekies vir die Vrystaatspan wat op 7 September aan die Suid-Afrikaanse Landloop Kampioenskappe gaan deelneem.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://witteberghs.co.za/

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article