Pretoria – Hoërskool Centurion Woerie‑Kampus kondig met trots en opgewondenheid die aanstelling van die hoofleiers en leerderraad vir 2026/2027 aan.

Hoofleiers:

Die skoolgemeenskap vier die verkiesing van Matthew Austin as Hoofseun en Amelie Essex‑Ferreira as Hoofdogter. Hierdie aanstelling is nie net ’n eer nie, maar ook ’n besondere verantwoordelikheid wat die vertroue en verwagtinge van die hele skool verteenwoordig.

Om as hoofleier aangewys te word, beteken om die waardes van integriteit, diensbaarheid en toewyding uit te leef. Die rol vra moed om leiding te neem, wysheid om ander saam te neem en ’n hart wat altyd die gemeenskap dien.

Onderhoofleiers:

Ruan Janse van Rensburg en Japie Crafford is as onderhoofseuns, en Ivancka Penwarden en Nika Naudé as onderhoofdogters van Hoërskool Centurion vir 2026/2027 bekendgestel.

Graad 8 Voogde:

Bemarking:

Kultuur:

Sosiaal:

Geestesgesondheid:

Gees:

Dienste:

Sport:

Akademie:

https://hscenturion.co.za/

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article