Hoërskool Centurion Woerie‑Kampus: Sagtebalsterre
Elné Moolman en Anica Blom verkies tot die Suid‑Afrikaanse o.18 nasionale vroue‑sagtebalspan

Hoërskool Centurion Woerie‑Kampus: Sagtebalsterre

Hoërskool Centurion Woerie‑Kampus: Sagtebalsterre
Elné Moolman en Anica Blom verkies tot die Suid‑Afrikaanse o.18 nasionale vroue‑sagtebalspan

Hoërskool Centurion Woerie‑Kampus is baie trots op hul 2 sagtebalsterre, Elné Moolman en Anica Blom. Hierdie twee spog-atlete is verkies tot die Suid‑Afrikaanse o.18 nasionale vroue‑sagtebalspan!

Elné en Anica sal Suid‑Afrika verteenwoordig tydens die o.18‑vroue‑sagtebalfees wat van 20 tot 22 Augustus 2026 in Gaborone, Botswana aangebied word.

Hierdie merkwaardige prestasie is die vrug van harde werk, deursettingsvermoë en toewyding aan die sport. Hoërskool Centurion is ongelooflik trots op julle en wens julle alles van die beste toe vir hierdie internasionale geleentheid.

https://hscenturion.co.za/

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article