Soms sê ons een ding, maar bedoel ons iets anders. Soms kry ‘n mens kans om die misverstand reg te stel. Soms nie.
Soms beland ‘n mens in ‘n penarie waarop jy nie voorbereid was nie. Jy het datums omgeruil. Jy het dalk besig geraak en tred met tyd verloor. Dit was nie…
Ons wil graag kuier. Maar ons wag tot die tyd reg is: Ons moet nie te moeg wees nie. Nie te depressief wees nie. Dit moet nie te warm of…
Wanneer jy soms weens omstandighede buite jou beheer tot stilstand gedwing word, bring dit ‘n onverwagse kalmte in jou dag.
“Op jou verjaardag mag jy nie pak kry nie,” het sy altyd gesê. Sy het die selfopgelegte reël met oorgawe nagekom en op haar verjaardag gedoen wat haar ander dae…
Dalk sal die wêreld ‘n beter plek wees as mense meer openlik teen boelies opstaan.
Om ‘n dier wat verlore geraak het en nie opgeëis is nie, of ‘n dier wat nie meer versorg kan word nie, ‘n huis vol liefde te gee is beslis…
‘n Vrieskas of enige ander huishoudelike apparaat het nie goeie tydsberekening as dit by breek kom nie.
Mense maak ‘n draai deur ons lewe en leer ons spesifieke dinge. Hulle leer jou stap vir stap hoe om iets te doen en ook die redes waarom dit só…
Die mensdom maak planne en pas aan om te probeer oorleef. Dit voel soms asof ons te vinnig aanpas. Te vinnig planne maak.