Uiteindelik is ons almal mense wat mekaar nodig het om te oorleef. Selfs al frustreer mense ons en ontken ons van tyd tot tyd hierdie ek-kan-nie-alleen-nie-konsep.
My ouma het altyd gesê dis net jou gewete wat jou uit die slaap hou.
As ons met pasta vergelyk word, hoop ek die meeste mense is die duursame pasta wat ‘n ruk moet kook voordat dit sag is.
Daar is baie faktore wat tot ‘n kind se ontwikkeling bydra. Iemand anders verwys nie net na die ma nie, maar die voorbeeld wat gestel word.
Wanneer jy jouself in ‘n beroep bevind waarin jy tyd verkoop, loop die tyd soos water tussendeur jou vingers. In baie gevalle sonder vergoeding.
Vind uit waarom katte hul eie dag verdien met insigte oor Internasionale Katdag en katgeselskap.
Van tyd tot tyd slaag iemand daarin om ‘n situasie met net een woord op te som. Dié woord sê dit alles, met geen verdere verduideliking nodig nie.
Woorde gee uiting aan ‘n magdom emosies .Liefde. Wanhoop. Trots. Woede. Vrees. Van al hierdie woorde gaan daar iewers ‘n laaste woord of woorde wees.
Daar is mense wat te midde van groot lawaai steeds baie gefokus ‘n sekere taak kan verrig. Ander mense het absolute stilte nodig om dieselfde taak te kan verrig.
Ja nee, en hoor hier: Kort sinsnedes het soveel verskillende betekenisse