Kimberley was ‘n “plek” voor Johannesburg iets anders as net ‘n landelike gebied was, en is bekend vir al sy eerstes. Hoe het die Diamantstad in die gat beland waarin…
Woorde gee uiting aan ‘n magdom emosies .Liefde. Wanhoop. Trots. Woede. Vrees. Van al hierdie woorde gaan daar iewers ‘n laaste woord of woorde wees.
Rooypa kry sy tweede tatoeëermerk. Dalk was dit die komende 4-0 of ’n midleefkatarsis wat tot sy besluit bygedra het om ’n tweede tat 11 jaar ná sy eerste inksel…
Om verskeie redes walg slagoffers se prestasies narsiste. Narsiste blink gewoonlik nie in iets uit nie, daarom mag hul slagoffers ook nie in iets uitblink nie.
‘n Mens moenie die hele winter vir die somer wag nie. Want dan gaan die mooi van die winter by jou verby. So het ouma Mart my geleer.
Die keersy van hoop, sê hulle, is vrees. Soms is dit makliker om in vrees en wanhoop te verval as om hoop te behou.
Daar is mense wat te midde van groot lawaai steeds baie gefokus ‘n sekere taak kan verrig. Ander mense het absolute stilte nodig om dieselfde taak te kan verrig.
Soms bring ons ons tyd deur met dinge van waarde en soms mors ons ons tyd gewoon op dinge wat nie goed is vir ons nie. Baie van ons lewe…
Op Jeugdag word die Rooyma versigtig wakker en voel eers wat elke ledemaat se kondisie is alvorens sy haar oë of mond oopmaak.