Almal het mooi en lelik om te onthou as ons terugkyk op ons lewenspad. As ‘n mens dink aan gebeure, tye, plekke en mense.
Wanneer jy jouself in ‘n beroep bevind waarin jy tyd verkoop, loop die tyd soos water tussendeur jou vingers. In baie gevalle sonder vergoeding.
Daar is dikwels te veel konflik tussen mense en te min vordering met ‘n projek omdat jou doelwit nie meer jou droom is nie en jy nie meer gedryf word…
Vind uit waarom katte hul eie dag verdien met insigte oor Internasionale Katdag en katgeselskap.
Die manier waarop ons loop, staan en sit, weerspieël ons ware self. Ontdek hoe dit ons geluk kan beïnvloed.
Leer oor die stryd en realiteite van die lewe met ‘n narsistiese ma, gevul met persoonlike besinning.
In ‘n era dat ons “vriende” met die klik van ‘n knoppie op die sosiale media byvoeg, is dit maklik om die ware betekenis van die woord te vergeet.
Vind jou eie vrede in ‘n wêreld waar konflik vir ‘n 12de jaar agtereenvolgens toeneem.
Van tyd tot tyd slaag iemand daarin om ‘n situasie met net een woord op te som. Dié woord sê dit alles, met geen verdere verduideliking nodig nie.
Twee keer in my lewe het ek die tragiese ding beleef dat wanneer iemand sterf, daar niemand is om hom of haar te begrawe nie.