Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Altesaam 80 roeiers het hulle reeds vir die ikoniese wedvaart ingeskryf. Die eerste deelnemers behoort Saterdag vanaf 12:30 by die Riviera Hotel in Velddrif aan te kom, waar ondersteuners hulle…
In a letter to the newspaper, the resident alleges that the organisation was deregistered by the Department of Social Development’s NPO Directorate on 11 June 2026, but has continued operating…
VELDDRIF – Die 2026 Bergrivier-kanomarathon het Woensdag 15 Julie amptelik in die Paarl afgeskop en lui die begin in van een van Suid-Afrika se mees uitdagende en gesogte rivierwedlope. As…
Die ikoniese marathon strek oor 240 km en eindig Saterdag 18 Julie by die Carinusbrug in Velddrif.
Die 2026 Bergrivier-kanomarathon skop volgende week af met 80 deelnemers wat die uitdagende 240 km-roete na Velddrif aanpak.
Nou, met haar afskeidsdiens wat op Woensdag 10 Julie by Doxa Deo in Mosselbaai gehou word, sê die familie die emosionele las word vererger deur die gebrek aan terugvoering oor…
Die familie van die vermoorde Kotie Nel sê hulle wag steeds op antwoorde terwyl die polisieondersoek voortduur. Lees meer: Weslander.co.za