Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Dié organisasie sonder winsoogmerk is in Kerkstraat geleë en bied ‘n ruimte waar mense met gestremdhede vaardighede kan aanleer, hul talente ontwikkel en die geleentheid kry om produktief te wees.
’n Reier het hom by die winkels op die historiese Bokkomlaan tuisgemaak en verwelkom deesdae besoekers aan dié bekende Weskus-bestemming.
Die geleentheid, wat in Oktober se Borskankerbewustheidsmaand plaasgevind het, het deelnemers van verskillende ouderdomme byeengebring om hul steun aan dié belangrike saak te betoon.
John Lawson van die Kaapse Sakekamer het die Velddrif-sakekamer se benadering tot sakekwessies verwelkom en gesê hulle wil die verhouding met Velddrif versterk.
Die opleiding volg op die Wes-Kaapse vereniging vir organisasies sonder winsbejag se beroep op die Wes-Kaapse departement van gesondheid vir verbeterde ambulansdienste in Velddrif en omliggende gebiede.
Die vrywilligers het by die parkeerterrein van Atlantic Shores bymekaargekom en van daar af langs die strand in die rigting van Soverby Lapa gewerk.