Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Karatekas van dojo’s in Velddrif, Langebaan en Piketberg het aan die geleentheid deelgeneem, en die dag is gebruik om deelnemers waardevolle wedstrydervaring te gee, terwyl die kernwaardes van karate beklemtoon…
Kenners sê die indrukwekkende verskynsel hou direk verband met die voëls se daaglikse soektog na kos, hul rusplekke en die unieke habitat van die Bergriviermond.
Die geleentheid het hulde gebring aan die manne en vroue wat gedurende die afgelope brandseisoen aan die voorpunt gestaan het om gemeenskappe, infrastruktuur en die Wes Kaap se unieke biodiversiteit…
Die opleiding vorm deel van die organisasie se poging om die gemeenskap beter toe te rus om in noodgevalle op te tree terwyl professionele nooddienste onderweg is.
Polisie deursoek Laaiplek-woning, beslag lê op vier ongelisensieerde vuurwapens en ammunisie.
Die Bergrivier-kanomarathon word beskou as een van Suid-Afrika se mees uitmergelende kanomarathons en die ervare kampioen Hank McGregor (48) het sy legendariese status versterk deur sy 15de Berg-titel te wen.…
Volgens die gemeenskapslid is die geriewe teen ‘n koste van sowat R650 000 opgerig. Hy voer aan dat die huidige markverwante boukoste volgens sy kennis tussen R9 000 en R15…
VELDDRIF -After eight years of rescuing and rehabilitating injured and orphaned wildlife, the Owl Orphanage in Velddrif will close its doors. Founder Jacques Nel announced the difficult decision, describing it…