Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Die kleinskaalse opname deur Clive Coetzee en sy gesin word maandeliks in vyf dorpe in die Weskus gedoen en sluit Saldanha, Vredenburg, Langebaan, St. Helenabaai en Velddrif in.
Die ATKV-tak in Velddrif bring op Vrydag 8 Mei hulde aan die plaaslike inwoner en gerekende teaterpersoonlikheid Antoinette Kellermann vir haar jare lange bydrae tot Afrikaanse drama en kultuur. Kellermann…
Ouers het onlangs by Weslander aangeklop om die gemeenskap bewus te maak van die situasie en ander te waarsku om seker te maak van ‘n onderwysinstelling se amptelike status voordat…
Die ondersteuning, liefde en omgee vir John-Ray Pieterse (26), was opmerklik by die Laaiplek-landdroshof vandag (Woensdag 15 April). Die twee verdagtes in die moordsaak van Pieterse, William Owies (50) en…
Kotie Nel wat onlangs Velddrif toe getrek het, se lewelose liggaam is op Donderdag 26 Maart met verskeie steekwonde in ‘n huis in Lemoenkloof, Paarl, gevind. Weslander het op 27…
He has officially signed with The Sharks’ junior set-up, his journey in Durban set to begin in 2027.
Volgens Twigg het polisielede na die toneel gereageer waar hulle ’n 57-jarige vrou met steekwonde aan haar liggaam aangetref het.