Letitia Van Zyl-Schultz Avatar

Letitia Van Zyl-Schultz


  • Frikkie Theron, voorsitter van die Moorreesburg-boerevereniging, het ná die onlangse Swartlandskou sy kommer met Weslander gedeel oor die droogte en toenemende druk op plaaslike koringprodusente.

    by

    on

    Swartland-koringboere vra gelyke speelveld midde-in kommer oor droogte
  • Sandra sê sy is dié Sondagoggend deur suster Beukes gebel en gevra om na Eilandhuis te kom omdat daar ’n voorval met Nicola was. Toe sy vra wat gebeur het, is sy meegedeel dat haar dogter oorlede is. Met haar aankoms het sersant Lackay volgens Sandra verduidelik dat Nicola aan ’n Russiese worsie verstik het

    by

    on

    Ma eis antwoorde vir gestremde dogter se verstikdood in tehuis
  • Die dag beloof om nie net leersaam nie, maar ook interessant te wees, met ’n program wat deur bekende sprekers aangebied word.

    by

    on

    Senior Ekspo: ’n dag vol inligting, inspirasie en nuwe moontlikhede
  • Volgens die fees se advertensie sal bekende kunstenaars en plaaslike musiektalent die verhoog deel. Emo Adams en sy orkes, Karin Kortje, Richard Cesar, Mario Arnolds, Uncle Cal, Granville Michaels en Steyn Fourie is van die kunstenaars wat op die program verskyn.

    by

    on

    Bergrivier Jazz bring wêreldklasmusiek in Oktober
  • Die God en Geld sessie word aangebied deur Wilco Naumann, ’n finansiële adviseur, en is daarop gerig om jongmense met praktiese kennis oor persoonlike geldsake toe te rus.

    by

    on

    Kom luister aanlynpraatjie | Eerste salaris vra wysheid
  • Die fonds fokus op onderwys, sport en kultuur en het reeds kinders en leerders met skoolverwante behoeftes ondersteun. Volgens Dreyden gaan dit nie noodwendig oor groot bedrae nie, maar oor die invloed wat selfs ’n klein bydrae op ’n kind se lewe kan hê.

    by

    on

    Van die Weskus, vir die Weskus: Matthew Dreyden gee terug
  • The learners, who attend the school’s weekly Home Economics class, prepared and sold freshly braaied boerewors rolls at the Langebaan Sports Grounds, gaining valuable hands on experience in running a small business.

    by

    on

    Young entrepreneurs put their skills into practice
  • Community help is urgently sought to locate 15-year-old Nyasha Zishavi, last seen in Langebaan on Thursday morning, 10 September 2026.

    by

    on

    Langebaan community comes together for a night of Beer, Burgers and Blues
  • Die openbare kennisgewing nooi belanghebbende en geaffekteerde partye om hul naam, kontakbesonderhede en aard van belangstelling te registreer. Die sperdatum vir registrasie is 24 Augustus 2026.

    by

    on

    Voorgestelde soutmynuitbreiding laat vrae oor Velddrif se rivier en natuur
  • Mumtaz Limitless bied van 28 tot 30 Augustus 2026 ’n junior en tiener kamp by Dwarskersbos vakansie-oord aan. Die kamp word deur die Abundant Life-span gefasiliteer en dra die tema Lees, Glo, Word.

    by

    on

    Jeugkamp beloof ’n naweek van groei, geloof en nuwe vriendskappe

Gift this article