Letitia Van Zyl-Schultz Avatar

Letitia Van Zyl-Schultz


  • Die Let’s Talk Diabetes geleentheid is deur Lurina Fourie van The Glucose Glitch gereël en is moontlik gemaak danksy die ondersteuning van Bergrivier Munisipaliteit se wyk 7 raadslid en plaaslike apteker, Johan Moolman, in samewerking met Laaiplek Spar Apteek en Life West Coast Privaat Hospitaal.

    by

    on

    Kennis en ondersteuning tydens diabetesdag in Velddrif
  • “Ek is nog nie 65 jaar oud nie en voel nog fiks en gesond. Toe ek die geleentheid kry om by Huis Wittekruin betrokke te raak, het ek dit aangegryp,” vertel sy.

    by

    on

    Nuwe verpleeghoof bring 41 jaar se ervaring na Huis Wittekruin
  • Kenners sê die indrukwekkende verskynsel hou direk verband met die voëls se daaglikse soektog na kos, hul rusplekke en die unieke habitat van die Bergriviermond.

    by

    on

    KYK | Duisende Trekduikers skep daagliks skouspel oor Bergrivier
  • Die geleentheid het hulde gebring aan die manne en vroue wat gedurende die afgelope brandseisoen aan die voorpunt gestaan het om gemeenskappe, infrastruktuur en die Wes Kaap se unieke biodiversiteit te beskerm.

    by

    on

    CapeNature vereer brandbestryders ná uitdagende vuurseisoen
  • Checkers is as ankerhuurder bevestig, terwyl verskeie bekende kettingwinkels en ‘n mediese sentrum ook vir die ontwikkeling beplan word.

    by

    on

    Checkers bevestig vir nuwe winkelsentrum in Saldanha
  • The Western Cape NPO Association has called on the Western Cape Department of Health to expand ambulance services in the West Coast District, citing concerns about emergency response times and growing demand in Velddrif and surrounding communities.

    by

    on

    Western Cape NPO Association seeks ambulance expansion from provincial government
  • Die opleiding vorm deel van die organisasie se poging om die gemeenskap beter toe te rus om in noodgevalle op te tree terwyl professionele nooddienste onderweg is.

    by

    on

    Noodhulp-opleiding skop in Velddrif af
  • Byna vier maande nadat Kotie Nel dood in ‘n woning in Paarl aangetref is, het die polisie bevestig dat ‘n 39-jarige man in verband met haar moord gearresteer is. Die verdagte sal môre (29 Julie) in die Paarl-landdroshof verskyn.

    by

    on

    Verdagte in Velddrif-vrou se moordsaak in hegtenis in Paarl
  • Vir Adri Booyse van Vredenburg het haar skryfpad nie begin met die droom om ‘n skrywer te wees nie. Dit het begin met ‘n eenvoudige vraag uit die mond van ‘n kleinkind: “Oumie, wie is God?”

    by

    on

    Ouma met ‘n roeping
  • Volgens die gemeenskapslid is die geriewe teen ‘n koste van sowat R650 000 opgerig. Hy voer aan dat die huidige markverwante boukoste volgens sy kennis tussen R9 000 en R15 000 per m₂ wissel, terwyl die koste van die Noordhoek geriewe volgens sy berekening op ongeveer R21 000 per m₂ neerkom.

    by

    on

    Vrae oor Noordhoek koste

Gift this article