Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Volgens Naude is die doelwit om die projek ‘n maandelikse instelling te maak en stelselmatig op al die strande in die omgewing te fokus.
Die moderne winkelsentrum, wat sowat 7 200 m² beslaan, sal uiteindelik altesaam 25 winkelruimtes insluit.
Die Blitsbok-spelers Donovan Don van Velddrif en Shilton van Wyk van Saldanha het die Weskus weer eens trots gemaak. Don is by die SA Ruby-toe- kennings as Curriebeker- Speler van…
VELDDRIF/ELANDSBAAI – In die vroeë oggendure van Donderdag 26 Februarie (omstreeks 02:15) het lede van die Weskus-polisie ‘n groot klomp onwettige Weskus-kreef ontdek waarna agt mans in hegtenis geneem is.…
Die Bergrivier is gewild vir uitstekende hengel en wateraktiwiteite terwyl die omliggende vleilande ‘n paradys vir voëlkykers is. Maar waar die oog nie kan sien nie, lê verlate en gesinkte…