Namate die son oor die waters in Velddrif sak, word ons herinner dat Sy skepping soos ‘n skilderdoek is – ‘n ware kunswerk. Lesers word genooi om enige tyd hul mooi, interessante of nuuswaardige foto’s, wat in die Weskus geneem is, na weslander@novusmedia.co.za te stuur. Foto’s moet minstens 1 MG groot wees. Onthou die fotograaf se naam en ‘n kort beskrywing van waar die foto geneem is. Foto: Noluvu Ludidi

LESERSFOTO | Kunswerk in die lug

Son groet Velddrif vir die dag

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 25 June 2026
    Weslander E-Edition – 25 June 2026

Gift this article