Ongelukkig is daar nie vir alles in die lewe resepte of instruksies nie. Om te lewe is soos om ‘n paslaken op te vou – niemand weet eintlik hoe nie.
Daar is mense wat dinge letterlik opneem. Iemand na aan ons is ook so ‘n mens. Jy moet jou vraag mooi verwoord, want jy kry presies die antwoord op die…
Hierdie spanne. Daardie spanne. Gaan haal nog spanne. Gooi hierdie spanne weg. Bêre daardie spanne. Geen verdere verduidelikings is nodig nie.
Kersversierings maak reeds hul verskyning in winkels. Skrikwekkend. Dit voel soos ‘n paar maande gelede wat ons gewonder het wat hierdie nuwe jaar vir ons gaan inhou.
Ons moet begin om voor ons eie deure te vee. Agterdeure. Voordeure. Sydeure. Letterlik, sowel as figuurlik.
Daar is mense wat, met hul optrede, die spreekwoordelike skerp punte effens ronder, meer aanvaarbaar en meer hanteerbaar maak.
Uiteindelik is ons almal mense wat mekaar nodig het om te oorleef. Selfs al frustreer mense ons en ontken ons van tyd tot tyd hierdie ek-kan-nie-alleen-nie-konsep.
My ouma het altyd gesê dis net jou gewete wat jou uit die slaap hou.
As ons met pasta vergelyk word, hoop ek die meeste mense is die duursame pasta wat ‘n ruk moet kook voordat dit sag is.
Daar is baie faktore wat tot ‘n kind se ontwikkeling bydra. Iemand anders verwys nie net na die ma nie, maar die voorbeeld wat gestel word.