Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Vyf lede van Rio Grappling Club West Coast is onlangs in die Westelike Provinsie-span opgeneem en sal die provinsie van 26 tot 28 Junie in ‘n toernooi in Gauteng verteenwoordig.…
Nadat die Boland Rugbyunie alle rugbywed- stryde ‘n week gelede weens swaar reënvaltoe- stande uitgestel het, is dit weer die afgelope Saterdag (23 Mei) hervat. Net soos die 2026-seisoen met…
Daar word gesê ‘n mens moet 70×70 keer vergewe. Dis 4 900 keer. Maar is dit 4 900 keer in jou lewe, of 4 900 keer vir dieselfde persoon? As jy vir twee…
Die drie mans wat aangekla word van die wrede aanval op die Lambertsbaaise boer Hugo Louw en die diefstal van sy skaap, bly agter tralies.
Die bejaardes is met kolwyntjies en die heerlike samesyn met die Saldanha-seekadette bederf.
He said his family’s move to Pretoria after his father received a job opportunity opened new doors for him in rugby. “At the time I never really thought rugby could…
Elana Fourie of LCE dominated the awards, receiving dual honours as Sportswoman of the Year and Ladies’ Singles Player of the Year.
“Opofferings is gemaak om goeie resultate te lewer.”
Mensig, is ek darem verlig om te hoor dat dit so lekker by die huis gereën het. Met die koeler – of is dit ysige – weer wat sy kop…